Video
HEIDELBERG NUUSFLITS - Die artikel oor die Fluisterboom op Albertinia in Suid-Kaap Forum van 24 Augustus, het inwoners van Heidelberg laat wonder oor 'n sekere groot boom op die AGS se kerkgronde.
Volgens past. Mike Gosling is die boom al daar vandat hy na die dorp verhuis het en weet niemand hoe oud dit is nie.
"Baie mense het al vir my gesê het hulle het al so 'n boom gesien, maar niemand weet watter soort boom dit is nie".
Kyk videos hieronder:
Lees 'n vorige artikel: Luister as dié boom fluister
ARTIKEL: ALETTA SUTHERLAND, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaa Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'