Video
HEIDELBERG NUUS & VIDEO - Die kleuters van Neskuikentjie-kleuterskool het Vrydag 14 Oktober ’n verrassingsbesoek van Hessequa Beskermingsdienste ontvang.
Die doel van die besoek was om die kleuters, hul opvoeders en van hul ouers oor verskeie veiligheidsaspekte in te lig. Die verskyning van Daantjie Kat het veral die kleuters gaande gehad.
Die kleuters is ook aan die militêre passies van die beskermingsdienstepersoneel blootgestel.
VIDEO: Daantjie Kat besoek Neskuikentjie
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'