STILBAAI NUUS - Tannie Joan Hayer is ‘n stoere Bok-ondersteuner en sy sal op 2 Desember 103 wees.
Tannie Joan woon in Carewell in Stilbaai en haar dogter, Marian Mulligan, sê sy geniet nog goeie gesondheid.
Sy kan nie wag vir Saterdag om te sien hoe die Springbokke die All Blacks klop nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’