Gallery Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Baleia Wyne se vierde bergfietsren en veldloop oor verskillende afstande het oud en jong uitgedaag om deel te neem.
Die aktiwiteite het vroeg Saterdagoggend 28 September by die bekende landmerk langs die N2 afgeskop.
Ten spyte van sorgvuldige beplanning en aanwysings, het sommige deelnemers verdwaal en langer of korter afstande afgelê, maar almal het darem teen 13:00 die eindpunt bereik.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'