Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Die eerste nag-gholftoernooi ooit op dié dorp het op Vrydagaand 1 November plaasgevind.
’n Groep van 32 spelers het deelgeneem.
Die aand is met ’n biefstukete afgesluit.
Kyk 'n video hieronder
Die deelnemers is gereed om af te slaan.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'