Advertorial
RIVERSDAL SAKE NUUS - Suid-Kaap Eiendomme bedien die Riversdal gemeenskap en omliggende gebiede al vir meer as 30 jaar met professionele diens, advies en waarborg die beste eiendomstransaksies.
Ons doelwit is nie net om transaksies suksesvol af te handel nie, maar ons streef ook daarna om die beste na-diens aan ons kliënte te lewer.
Kom ontmoet ons nuwe agent Bernice Marais wat hierdie trotse reputasie van Suid-Kaap Eiendomme tot nog groter hoogtes gaan voer.
Kontak haar of kom loer gerus in in verband met die koop of verkoop van enige erwe, residensiële, kommersiële en industriële eiendom.
Adres: Rouxstraat 25, Riversdal
Bernice Marais: 084 887 2663 | Mario Simon: 079 028 5752
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'