Die tema was 'liefde' en kunstige inskrywings ontvang.
Jaques Coetzer se foto getiteld 'Lief vir die plaas' is tweede geplaas.
Belangstellendes wat by die klub wil aansluit, kan Grove Koch kontak by 028 713 3193 of 083 557 2131.

Sarah Labuschagne se 'Together for ever'.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'