Groot pryse kan deur skole gewen word, asook die volgende kontantpryse: Laerskole (per skool) - eerste prys R10 000, tweede prys R5 000, derde prys R3 000. Hoërskole (per skool) - eerste prys R10 000, tweede prys R5 000, derde prys R3 000 en die oorkoepelende wenner kan met R15 000 wegstap - dit kan 'n laer- of hoërskool wees.