Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die Hessequa Gert Boezak-sportdag het die afgelope naweek, 28 en 29 Oktober in Heidelberg plaasgevind.
Dit was die 14de aanbieding van die sportdag wat vir twee jaar deur die Covid 19 pandemie gekniehalter was.
‘n Munisipale werker, Christopher September, het die sportdag destyds begin toe hy die groot nood van verskeie instansies in die dorp opgemerk het.
VIDEO: Sportdag vir liefdadigheid
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'