RIVERSDAL NUUS - Elf atlete van die Langeberg-atletiekklub het Sondag aan die Comrades deelgeneem en almal die af-wedloop van Pietermaritzburg na Durban suksesvol voltooi.
Hier is die groep net voor die begin van die marathon.
Van links is Lientjie de Beer, MC Nortier, Callie Jordaan, Johan Stemmet, Danie Geldenhuys, Reece Hughes, Anelie Heyns en Wendy Joubert.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’