RIVERSDAL NUUS - Die aangepaste skaapskou vind Donderdag 20 Februarie plaas.
Net wolskape word geskou en die slaglamkompetisie weeg 08:00 by die abattoir in.
Kom eet om 09:00 ontbyt by die skaapseksie en leer om 11:00 meer oor bek-en-klouseer.
Die wolbaaldra-kompetisie vind tussen 13:00 en 14:00 plaas.
Kontak Hennie Geldenhuys 079 899 6130 vir meer inligting.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'