RIVERSDAL NUUS - Angus, ’n rifrugreun van vyf maande het Woensdag 18 September omstreeks 15:00 van sy eienaar se huis in Steynstraat, Riversdal weggeraak.
Hy kan uitgeken word aan die wit tone aan albei agterpote.
Die eienaar is bereid om ’n beloning te betaal om hom terug te kry.
Kontak Nelius van Vuuren by 082 494 6064 indien jy weet waar die hond is.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'