Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Riversdal is aangewys as ’n Wes-Kaapse semi-finalis in die Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie.
Ons het jou stem nodig en dié van jou familie, vriende en kollegas om Riversdal as die Wes-Kaapse wenner te kroon.
Hoe om te stem:
Stuur bloot ’n SMS met die woord RIVERSDAL na 33157
Belangrike Inligting:
Elke SMS kos R1.50
Stemming sluit Vrydag 18 April om 12:00 (middag)
Maksimum van 30 SMS'e per nommer
Gratis SMS'e tel nie
Riaan Malan, senior toerisme en ontwikkelingsbeampte by die Hessequa-munisipaliteit se toerisme-afdeling praat oor die voordele wat dit vir Riversdal sal inhou.
Video: Ben Snyman
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’