HESSEQUA NUUS - Dodo, ‘n Beagle van Valerie Prins is reeds ‘n week vermis.
“Dodo en Willem Odendaal se skaaphond loop saam, en nou is hulle saam weg,” sê Sandra Lotz, voorsitter van Communite Animal Rescue Society (CARS).
Hulle het blykbaar in die rigting van die Goukourivier geloop. Enigiemand wat weet waar hulle is, kan 082 962 1831 skakel.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'