SWELLENDAM NUUS - Vier-en-veertig behuisingseenhede is onderskeidelik op Woensdag, 31 Maart en Vrydag, 9 April aan begunstigdes oorhandig.
Dit volg na ‘n behuisingsinisiatief en -program wat in Julie 2019 in Smitsville, in vennootskap met die Wes-Kaap regering se departement van menslike nedersettings geloods is.
Die Smitsville-behuisingsprogram is een van drie behuisingsprogramme wat oor die laaste drie boekjare in die munisipaliteit se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan opgeneem is.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Swellendam, Hessequa nuus'