SLANGRIVIER NUUS - ’n Werker van Hessequa-munisipaliteit op Slangrivier is Donderdagaand, 25 November deur ’n lid van die gemeenskap aangerand.
Die voorval het gebeur terwyl hy sy pligte uitgevoer het.
’n Saak van aanranding is by Heidelberg-polisie geopen.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'