HESSEQUA NUUS - In die stadium het die munisipaliteit nog geen definitiewe kennisgewing van Eskom ontvang dat daar hierdie naweek beurtkrag gaan wees nie.
Daar bestaan ‘n moontlikheid dat Stilbaai se krag vanaand (Vrydag 15 Junie) vanaf 22:00 tot 00:30 af sal wees (fase 1) indien dit nie na 20:00 herroep gaan word nie.
Meer inligting volg sodra bekend.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'