HEIDELBERG NUUSFLITS - Anrich Oktober (20) is nou ‘n held in sy gemeenskap.
Hy is deur die Hessequa-munisipaliteit vereer vir sy heldedaad van verlede jaar.
Hessequa-burgemeester Grant Riddles het ook ‘n sertifikaat aan hom oorhandig.
Kry hierdie week se Suid-Kaap Forum om uit te vind waarvoor Anrich hierdie besonderse toekenning ontvang het.
ARTIKEL & FOTO: SAN-MARIÉ CRONJÉ, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'