HESSEQUA NUUS - Eskom het fase 2 beurtkrag vir vandag (Maandag 3 Desember) ingestel.
Heidelberg en Slangrivier word nie geaffekteer nie. Riversdal, Albertinia, Gouritsmond, Stilbaai en omgewing word vanaf 20:00 tot 22:30 geaffekteer.
Tye en fases mag deur Eskom aangepas of verander word.
Klik hier vir volledige skedules.
"Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus."