HESSEQUA NUUS - Hoewel inperking na ’n goeie tyd mag lyk om gewig te verloor, behoort dit nou glad nie op jou agenda te wees nie.
Volgens dieetkundiges is dit noodsaaklik om nou ’n sterk immuunstelsel te bou, want Suid-Afrika se griepseisoen is om die draai.
Minimaal verwerkte blikkieskos en gesonde peuselhappies soos grondboontjies en neute kan spyskaarte maklik en gesond hou.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'