RIVERSDAL NUUS - Die skoolvakansie het Vrydag 24 Junie aangebreek en die jongspan kan uitsien na drie weke van lekker laatslaap en so min as moontlik doen.
Dié drie leerders van Laerskool Volschenk het omtrent gebokspring van vreugde oor die luilekker winterdae wat voorlê.
Foto: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste Riversdal nuus'