Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Bekendes, sowel as gereelde skenkers het Donderdag 1 Februarie by die burgersentrum aangemeld om bloed te skenk.
Jonk en oud het soos helde gevoel nadat hul bloed ontvang is.
‘n Man wat vir die 150ste keer geskenk het, is beloon vir sy getroue skenkings.
Indien jy wil weet watter bekendes geskenk het en wié die man is, koop Suid-Kaap Forum volgende Donderdag.
Lees meer aanlyn op ons Facebook bladsy.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'