Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die rolbal besigheidsliga het amptelik op Donderdag 17 Januarie afgeskop.
Spanne wat verlede jaar ingeskryf het, het weer hierdie jaar ingeskryf sowel as nuwe spanne. Die klub doen egter ’n beroep op lede om by die klub aan te sluit.
Die besigheidsliga word elke Donderdagaand om 18:00 by Riversdal-rolbalklub gespeel. Almal is welkom.
Vir meer inligting skakel René by 082 078 2064.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'