HESSEQUA NUUS - Met 'n klein prikkie van 'n naald kan jy help om die lewe van tot drie mense te red deur slegs 30 minute van jou dag op te offer.
Dis veilig, maar ook gemaklik en jy het nie nodig om te weet wat jou bloedgroep is voordat jy die eerste keer gaan bloedskenk nie.
Hier is die opkomende bloedskenkdatums van verskeie dorpe:
Albertinia-stadsaal vanaf 14:00 – 18:00
- 30 Mei
- 25 Julie
- 19 September
- 14 November
Stilbaai-munisipaliteit se saal vanaf 12:00 – 15:00
- 22 Junie
- 24 Augustus
- 26 Oktober
Riversdal-burgersentrum vanaf 14:00 – 18:45
- 8 Junie
Thusong-sentrum vanaf 14:00 – 18:45
- 6 Julie
- 10 Augustus
- 7 September
- 5 Oktober
- 9 November
- 7 Desember
Heidelberg-stadsaal vanaf 12:00 – 17:30
- 03 Julie
- 28 Augustus
- 6 November
Laai die WCBS-app af by www.wcbs.org.za
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’