ALBERTINIA NUUS - Jou bloed kan lewensbelangrik vir ‘n ander persoon wees, daarom doen die Wes-Kaap Bloeddiens ‘n beroep op skenkers in Albertinia om in hul hordes by hul volgende kliniek op te daag.
Dit vind op 27 September in die stadsaal in Hoofstraat tussen 14:00 – 18:00 plaas.
Indien jy tussen die ouderdom van 16 en 75 jaar oud is, 50kg of meer weeg, ‘n algemene goeie gesondheid handhaaf en 'n veilige seksuele leefstyl lei, behoort jy te kan bloed skenk.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'