Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Albertinianers het Dinsdag, 8 September kans gekry om iemand se held te wees.
Inwoners het die geleentheid gehad om bloed te gaan skenk en sodoende iemand se lewe te help red.
Die volgende bloedskenkkliniek in die Hessequa-streek is 28 September, wanneer Heidelbergers die kans gegun word om hul medemens in nood te help.
Kyk 'n video hieronder:
Die opkoms na Albertinia se bloedskenkkliniek was baie goed. Foto's: Mariska Visagie
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'