Gallery
STILBAAI NUUS - Die personeel van Kasselshoop Kaas buite dié dorp het Woensdag 18 Julie vroeg aan die werk gespring.
Hulle het 200 toebroodjies, gevul met hul kaas en smere voorberei sodat dit as deel van Mandeladag aan kleuters en nasorgkinders in Melkhoutfontein besorg kon word.
Dié heerlike toebroodjies is by die Sunbeam-kleuterskool en Ouma Lena se Huis afgegee.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'