Advertorial
RIVERSDAL SAKE NUUS - Jy vertrou jou prokureur met van jou grootste lewensbesluite, veral waar kontrakte betrokke is – of dit nou jou voorhuwelikse kontrak, besigheidskontrak of testament is.
Nou kan jy ook die Attorney Realtor Hub prokureurs vertrou met die koop of verkoop van jou eiendom.
Hoe werk die Attorney Realtor Hub?
As Verkoper kry jy meer kontant vir jou eiendom. Deur n Attorney Realtor Hub porkureur te gebruik, betaal jy slegs 2.5% kommissie wat aansienlik minder is as die tradisionele manier (agente vra tussen 5 – 7.5%).
As Koper kry jy meer eiendom vir jou geld - met dié dat die verkoper minder kommissie betaal, is die verkoopsprys op n gegewe eiendom ook laer sonder dat daar aan die waarde van die eiendom prys gegee word. Die laer verkoopsprys maak dit dan ook makliker om te kwalifiseer vir n huislening.
Jy verdien die beste regsondersteuning, gekombineer met die grootste blootstelling wanneer jy eiendom koop of verkoop. Die Attorney Realtor Hub gebruik die nuutste tegnologie en tot 9 aanlyn eiendom-portale (ook Property 24 en Private Property) om jou eiendom te bemark, wat beteken dat jy toegang het tot die beste hulpmiddels – alles onder een dak!
Vir meer inligting, kontak ons by MJ Vermeulen Ingelyf (lid van Attorney Realtor Hub - 028 713 2964
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'