Update Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Jy kan reeds vandag by Riversdal landbouskou ’n draai gaan maak.
Die slaglamkompetisie het afgeskop en selfs perde is vandag te sien.
Maak seker jy gaan maak ’n draai en hou ons webtuiste en Facebookbladsy dop vir meer.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'