Die genooide afrigters was Rose Wolmarans en Annie Klopper.
Hierdie bekwame dames het die speelsters verskeie vaardighede geleer en wenke aan die hand gedoen om suksesvolle spelers en spanne te wees.
Fiksheid op die netbalbaan is natuurlik ook 'n baie belangrike fasset tot sukses.
Aan die einde van die afrigting, het die dames 'n reëlbespreking met die afrigters hanteer.
Van die netbalspelers besig met vaardighede op die netbalbane.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'