RIVERSDAL NUUS - Lindi Joubert van die plaas Uitkyk, net buite Riversdal, se twee Vizslas word sedert 26 Desember vermis.
Benji en Jessie is albei ongesteriliseerde reune.
Me. Joubert en haar familie was met vakansie toe die honde weggeraak het.
Enigeen met inligting rakende die honde kan Lindi Joubert kontak by 082 494 4065.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’