ALBERTINIA NUUS - Leerders vanuit die Hessequa-streek het aan die Women's Open Chess-toernooi in Newlands deelgeneem.
Twee leerders van die skool, Tamson October en Amuscka Amsterdam het in die B-afdeling meegeding en albei het al vyf hul wedstryde gewen.
October het 'n eerste plek verower en Amsterdam tweede. Albei is leerders aan Oker Primêre Skool in Albertinia.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'