HEIDELBERG NUUS - Durgan Cieta, gr. 7-leerder aan De Waalville Primêr is onlangs tydens die skool se Erkenningsaand as 2025 duxleerder aangewys.
Sy ouma, Belinda Cieta, vertel trots dat hy sedert gr. 1 tot en met gr. 7, met die uitsondering van gr. 2 tydens Covid, elke jaar as die graad se beste presteerder aangewys is.
Die skool en gemeenskap is trots op hom.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’