Die wenners in die verskeie afdelings is soos volg:
* Kampioen Slagkoei: De Jager Boerdery;
* Groep van twee osse/verse gewissel: De Jager Boerdery;
* Groep van twee osse/verse ongewissel: De Jager Boerdery;
* Groep van tien speenkalwers: Willie en Piet Lotz;
* Kampioen slagbees: Willie en Piet Lotz;
* Beste Slagvark: Elzane, Petra en Marelize Stigling;
* Duurste vark: Hoër Landbouskool Oakdale;
* Kampioen Slaglam: Gerbrandt Rademan, Nuweput Boerdery;
* Kraal van twintig wollammers: Gerbrandt Rademan, Nuweput Boerdery;
* Kraal van twintig ooie: Johan Fourie, Broodkas Trust Boerdery.
Klik hier vir 'n vorige nuusflits.

Fanus Muller van GWK oorhandig 'n trofee aan Willie Lotz.

Johan Fourie van Broodkas Trust Boerdery.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'