HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 'n stewige 40 mm reën in Riversdal se opvanggebied neergesak.
Die vlak van die Duivenhoksdam het met amper 2% gestyg en staan nou op 102%. Die vlak van die ander damme het konstant gebly.
Die jongste stand van damme:
16 Mei
- Korentepoortdam - 102%
- Duivenhoksdam - 99,8%
- Olive Grove - 90%
- Jongensfonteindam - 100%
22 Mei
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoksdam - 102,1%
- Olive Grove - 90%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’