HESSEQUA NUUS - Die afgelope week is 10 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval.
Die Jongensfonteindam is soos die Korentepoortdam en Duivenhoksdam 100% vol. Die Olive Grove-dam het van 80% na 74% geval.
Die jongste stand van damme:
13 Maart
- Korentepoortdam - 100,5% - 142mm reën (maand)
- Duivenhoksdam - 104,2%
- Olive Grove - 80%
- Jongensfonteindam - 85%
22 Maart
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 101,1%
- Olive Grove - 74%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’