RIVERSDAL NUUS - Riversdal-polisie vra enigiemand met inligting oor ‘n onlangse inbraak op die dorp om na vore te kom.
Verskeie items is in die week van 20 Augustus uit Bollie Konyn-kleuterskool op die dorp gesteel.
Persone wat kan help, kan die ondersoekbeampte ao Thembinkosi George by 028 713 8512 kontak.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'