Sy het 'n tweede plek behaal in die damesnuwelingafdeling.
Rut was die jongste deelnemer in die kompetisie wat deur SAKA (South African Kitesurfing Association) in Bloubergstrand aangebied is.
Sy het aan die vrystylafdeling deelgeneem waar allerhande draaie tydens spronge uitgevoer moet word.
