RIVERSDAL NUUSFLITS - Dit is nie te lank terug wat Meghann Bouwer (Riversdal Toyota) op sosiale netwerk bekend gemaak het, dat almal dié spasie moet dophou.
Heel gepas het sy ‘n foto van Riversdal Kinder- en Gesinsorg by die inskrywing geplaas.
Almal het gewonder, maar geweet as Bouwer betrokke is gaan dit iets wees wat sy uit haar hart doen vir die gemeenskap.
Suid-Kaap Forum het 'die spasie' dopgehou en Donderdag 27 Julie self gaan kyk wat het gebeur daar by die kantore.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Foto: