RIVERSDAL NUUSFLITS - Skenkers van die omgewing sal die geleentheid kry om op Nasionale Bloedskenkdag, Donderdag 14 Junie bloed te skenk.
Bloeddienste sal vanaf 15:00 tot 18:45 by die burgersentrum wees.
Wanneer jy vier keer vanjaar geskenk het, sal jy ’n sakkie ontvang - ideaal vir jou kosblik.
Onthou om iets te eet voor jy gaan skenk.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'