Botsing tussen Stillbaai en Melkhoutfontein

Die ongelukstoneel.

STILBAAI NUUSFLITS - Volgens inligting is 2 mense beseer in 'n botsing op die pad tussen Stilbaai en Melkhoutfontein.
 
Die 2 beseerdes is per ambulans hospitaal toe geneem.
 
3 Voertuie was in die ongeluk betrokke.
 
Verdere inligting sal deurgegee word soos dit bekend word.
 
 
2 Persone is in die ongeluk beseer. Foto's: Louise Mouton
 
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'


Your Comments

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Suid-Kaap Forum