Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Die skool het op 9 Augustus naweek hul jaarlikse ‘Fun Run en Cycling Event’ gehou by Jireh Verpakkingsstoor, net buite Riversdal.
Ongeveer 120 mense het in lieflike sonskynweer.
Die wenners in die verskillende kategorieë is soos volg:
Hardloop en stap:
- 5 km - Robert Bouwer;
- 9 km - Danie du Preez en Conray Adams;
- 10 km - Esmé de Wet en Naila Botha;
- 20 km - Leon Adams. Fietsry:
- 40 km - El Racham Botha;
- 70 km - Garth Hume en Annelize Streicher. Die akademie bedank almal vir hul ondersteuning, asook hul borge.
Mariette en Johan Willemse, Marlene Streicher, Piet Willemse en Lidia Basson.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'