HESSEQUA NUUS - Vier Sluitingsgedenkmedaljes wat deur die SA Nasionale Weermag op 3 Februarie 2012 uitgereik is, is steeds onopgereis.
Oudstafsersant Jordaan Krohn van Riversdal is in besit van hierdie lede se medaljes en sertifikate.
Die volgende persone kan hom kontak:
• Onderkorporaal PM Blignaut,
• Korporaal JB Joubert,
• Korporaal J van der Merwe en
• Private RM Edwards.
Skakel 079 285 3627 om dit af te haal.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'