Die vergadering het bestaan uit die bestuursraad van die Oostreek en 14 politieke kiesafdelingshoofde en voorsitters, verskeie LP's en LPP's. Die Oosstreek strek vanaf Hermanus, Grabow, Agulhas, N2 Swellendam tot in Plettenbergbaai, Oudtshoorn, Beaufort-Wes en Laingsburg. Dit het Albertinia ongeveer in die middel geplaas om die die vergadering aan te bied.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'