Stasiebevelvoerder, Rico Menezies het aan Suid-Kaap FORUM bevestig dat hul vroeg Maandagoggend, 2 Februarie die soektog saam met polisieduikers hervat.
Die Spirit of St Francis is Sondagmiddag om ongeveer 12:55, vergesel van polisieduikers, ter see gelaat om na Oosthuizen te soek.