Translate to: 

Kairos gee erkenning aan leerders

Kairos gee erkenning aan leerders
Leerders van Kairos Senior Sekondêre Skool is tydens die skool se jaarlikse Erkenningsaand vereer.
STILBAAI NUUS - Kairos Senior Sekondêre Skool het Donderdagaand, 11 Oktober hul jaarlikse Erkenningsaand in die Duivenhoks Gemeenskapsaal gehou.

Lindon Hartnick, oud-leerder en SWD Arende Vodacom kaptein, was die gasspreker.

Ilse van Wyk het alles ingesit om as die top presteerder en sodoende Dux leerder vir graad 12 aangewys te word.

Connie Buys en Hendré Sauls was knap agter haar. Francois Jantjies is graad 11 se top presteerder; Clinton van Rooyen is graad 10 se dux-leerder met Christal Alberts en Kelly-Jane Michaels kort agter hom; vir graad 9 het Kelsey Conradie (Dux), Jamerie du Toit en Lerine Hopp stof in die seuns se oë geskop en Jomarie Pietersen het as beste presteerder vir graad 8 uitgestyg.

Petrus Jaftha is as Sportseun van die Jaar bekroon.

Sien meer foto's hier.
16:06 (GMT+2), Mon, 22 October 2012
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Movie Trailers

Fans of Frank Miller's Sin City graphic novel series are in for a treat...
This adrenaline-fueled, visual effects-driven action thriller stars...
Stefan (Adam Tas) is a young businessman who is on his way to visit his...
Tammy (Melissa McCarthy) is having a bad day. She's written off her car,...
This family drama starring Dame Helen Mirren and produced by Oprah Winfrey...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Somer is op ons voorstoep, wat die moontlikheid van brande versterk, en die streek het onlangs 'n groot veldbrand beleef wat deur weerlig veroorsaak is. Dink jy die gemeenskap tref genoegsame voorsorgmaatreëls teen brande?
Ja
Suid-Kaap Forum 25%
Nee
Suid-Kaap Forum 75%
Men
Women
Search
I'm a 64 year old man looking to meet women between the ages of 45 and 60.
I'm a 46 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 100.