Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Fiddlesticks nou oop
05:00 (GMT+2), Thu, 31 May 2012
Fiddlesticks nou oop
Gretchen Botha, eienares van Fiddlesticks, nooi alle breiers uit om te kom kyk na haar groot verskeidenheid.
SUID-KAAP SAKE NUUS - 'n Aangebore talent en 'n droom om dit ook aan ander liefhebbers beskikbaar te stel, het Gretchen Botha, bekende besigheidsvrou, laat besluit om dit 'n werklikheid te maak.

Die woord van die moontlike opening van 'n wolwinkel het gou versprei en Gretchen het sommer voor haar reëlings finaal in orde was, al navrae ontvang.

Fiddlesticks, is nou amptelik oop en bied baie meer, 'n groter verskeidenheid as wat almal verwag het. In voorraad is daar 'n groot verskeidenheid wol, onder andere Lollipop, Stretch, Fiesta en Twirl, asook brei- en hekelbenodigdhede, tolletjie-brei en 'knitting-loom' - en sommer baie meer.

Gretchen wat haar eerste trui gebrei het op nege en vandag nog die mooiste wolprodukte brei, beplan ook om klasse aan te bied vir belangstellendes wat onder andere sal insluit die basiese tegnieke van brei, hekel, asook laslappiewerk.

Dit beslis 'n besoek werd om te gaan inloer by Fiddlesticks, geleë in Albertynstraat 8, Riversdal. Die winkel sal oop wees op Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 17:00, en vir meer besonderhede kan Gretchen gekontak word by 082 926 8076.


Gretchen Botha, eienares van Fiddlesticks, nooi alle breiers uit om te kom kyk na haar groot verskeidenheid.Die vooraansig van Fiddlesticks in Albertynstraat 8, Riversdal. Op die inlaste kan die verskeidenheid produkte gesien word wat in voorraad is by Fiddlesticks.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Southern Cape Business News
Testament: Hoe geskik is joune?
Sappige, vars Soesji by Lappiesbaai
Jo-Recia doen prakties in Stilbaai
What you don't know can harm you
Asset allocation strategy the key to successful investing in volatile markets
Right to Repair Campaign aims to put consumers in control of maintenance decision-making
Suksesvolle jaar vir Sakekamer
NMMU open days
Sakekamer-bestuur herkies
EEAB's intern monitoring system is almost 'unworkable'
Archive
Latest News
Brandmerk van diere belangrik
Traditional checks on agents no longer valid
Mans gevonnis vir versperring van pad
Onthou om vir paartjie te stem
'n Veld so wyd soos die natuur!
GPF vergadering uitgestel
Competition Series 84 winners
S-Klas bestuur dalk self
Oud onderwyseres sterf skielik
Varying mortgage bond loan conditions make in increasingly wise to consult a bond originator
News Archive
Men
Women
Search
I'm a 55 year old man looking to meet women between the ages of 40 and 52.
I'm a 44 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a Suid Kaap Forum
Digital Platforms