Saturday 20:09
broken clouds
Tomorrow:
overcast clouds 19°
Riversdale
Terug hok toe - ook vir die kleinspan Dis nie net die skole wat vandag heropen het nie, maar ook al die kleuterskole in die streek en Suid-Kaap FORUM het by 'n paar gaan inloer. By Lekkerlaggies, waarvan Anna Esau die eienaar is, was daar geen trane nie - selfs ook nie by die nuwelinge nie. Verlede jaar se maatjies was sommer met 'n drukkie gegroet en die jongspan was oor die algemeen opgewonde en vol glimlaggies. Een of twee gesiggies by Lukhanyo Creche op Kwanokuthula buite die dorp se traantjies kon egter nie teruggehou word nie, maar die res het sommer gou die speelparkie op die terrein opgemerk en dadelik begin speel.
Suid-Kaap Forum proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Suid-Kaap Forum