Monday 14:13
scattered clouds
Tomorrow:
clear sky 25°
Riversdale
Die Handelshuis is vanaf Maandag, 14 September die eiendom van Johan en Lizette Crous. Met die aankoop van die bekende baken in Riversdal maak die nuwe eienaars geskiedenis. Die Handelshuis is gestig in 1946 as 'n koöperasie en daarna het dit 'n maatskappy geword wat bestaan het as 'n direksie met verskeie aandeelhouers. Die nuwe eienaars is alleen-eienaars en vir die eerste keer in 'n baie lang geskiedenis gaan die winkel deur die eienaars self bestuur word.
Suid-Kaap Forum proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Suid-Kaap Forum