Gallery Video
STILBAAI NUUSFLITS - Nsri, Stasie 31 het Saterdag 22 Julie die Nsri se 50ste bestaansjaar gevier.
Vroegoggend is die 'Waterwise program for kids under 14' aangebied gevolg met 'n land- en water oefening.
'n Uitstalling oor die stasie se werksaamhede het besoekers se aandag gelok.
Stilbaai Nsri bestaan nou 10-jaar en het 'n lang pad geloop om te wees waar hul vandag 'n eersteklas diens aan die gemeenskap en publiek lewer.
Kyk 'n video hier:
Lees meer hieroor in Donder se Suid-Kaap Forum, asook aanly
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'